Sy is die Germaanse Heiden godin van Vrugbaarheid. Dink maar aan Estrogeen…… Die vroulike hormoon wat n vrou afskei as sy haar siklus het om swanger te raak, en ook wanneer sy wel swanger is.

Die Duitse woord vir Paasfees is Ostern dit klink dieselfde as Ostara. Die tyd van die jaar in Europa word plante groener en die blomme kom uit.

Dit is waar die betekenis van nuwe lewe vandaan kom. Dit is jammer dat ‘n wel bekende geloof die leefstyl gesteel het.

Image