Verhouding-ontwikkelings-intervensies

April is Outisme bewustheid maand. Ek deel die video om kennis te deel oor Verhoudings-ontwikkeling (in Engels: Relationship Development Intervention). Die tegniek is Deur Dr. S Gutstein begin. Dr. Gutstein is ‘n Sielkundige wie boeke geskryf het oor die verhoudings met mense wie Outisme het en die mense wie deur dit geraak word. In die video word dit duidelik dat die terapie vir ouers en familie is, sodat hulle verhoudings met hul kinders kan bou en versterk. Daar baie terapieë is vir kinders met Outisme is die boodskap. Die opleiding en tegnieke gaan wel tyd neem. My raad vir ouers is soek, vra, google en bemagtig u self met kennis.

Advertisements