Môre die 2de April is Wêreld Outisme Dag. Ek werk tans as met ‘n jong outistise kind en daarom dink ek meer mense moet leer van Outisme en die effek wat dit op ‘n persoon, gesin en samelewing kan hê. Dit is ook vir my belangrik dat mense besef dat sindrome en ander geestestoestande nie in ‘n hospitaal of inrigting behoort nie, maar so normaal as moontlik behandel moet work met ‘n oop gemoed.  Image

Advertisements